Weg!

’n Eensame dog belangrike jop

-

Ek het dié foto van ’n bobbejaan op ’n kragpaal in die Struwig-ekoreserva­at in die Balule-natuurrese­rvaat geneem. Dit lyk asof dié brandwag ernstig is oor sy werk.

MIKE EN NELIE VAN DYK, Springs

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa