S­torm­see, wat­wo!

Weg! - - Vooraf -

Reg ge­raai! Ek staan op die eer­ste van die drie hang­brûe by die S­torms­ri­vier­mond in die T­sitsi­kam­ma-deel van die Tuin­roe­te- na­si­o­na­le park.

Dié fo­to is ge­neem van die boon­ste wan­del­roe­te af, ’n dag of wat ná groot re­ëns. Dis hoe­kom die wa­ters so on­stui­mig en bruin is. Dit lyk nog­al na ’n waag­hal­si­ge toer­tjie, maar dis heel­te­mal vei­lig. Ons is mal oor T­sitsi­kam­ma en be­soek dit ge­reeld.

SUSAN VAN RENSBURG, Lang­kloof

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.