Weg!

Slange geniet voorkeur

-

Ons het onlangs van Kaap Agulhas na Struisbaai gery op ’n grondpad. Ons moes vir ’n pofadder stilhou om oor die pad te seil. ’n Paar meter verder kom Ta weer oor die pad geseil. Weer het ons gewag dat hy veilig oor is voordat ons ry. Dis wonderlik om te sien dat daar nog slange in die veld is.

ANNATJIE UYS, Hermanus

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa