Kom s­tap die Bel­ve­de­re-dagroe­te

Weg! - - Vooraf -

Op dié sir­kel­roe­te van 10 km s­tap jy van die maal­ga­te tot by die Bel­ve­de­re-wa­ter­krag­sta­sie en te­rug. Die roe­te daal 400 m tot by die krag­sta­sie, en langs die pad het jy ’n mooi uit­sig oor die B­ly­de­ri­vier­ca­nyon (ont­hou jou swem­broek).

Pak ge­noeg ver­sna­pe­rin­ge en wa­ter in – dis nie ’n rus­ti­ge Son­dag­wan­de­ling nie, en jy gaan baie bly wees oor daai ek­stra e­ner­gie­sta­fie.

Kry jou per­mit tus­sen 8 vm. en 12 vm. by Bour­ke’s Luck. Dit kos R50 p.p. en jul­le moet voor 12 in die pad val – die roe­te neem so­wat vyf uur om te vol­tooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.