WEET VOOR JY WAAI

Weg! - - Lesers Vertel Gaboen -

Dis nie ’n goed­koop uit­stap­pie nie, maar dit is be­slis ’n een-keer­in-’n-leef­tyd er­va­ring.

Die vis­vang­sei­soen is van Sep­tem­ber tot Maart. Dis dan ’n goeie tyd om te gaan – die vis loop.

’n Re­toer­kaart­jie van Jo­han­nes­burg na Li­bre­vil­le kos van­af R8 000 p.p.; tra­vel­start.co.za.

Ju­dy en Bru­ce het in Ga­boen ge­reis saam met Tou­ret­te Fis­hing. ’n Tien dae lan­ge hen­gel­toer kos so­wat R60 000 p.p. (al­les in­ge­sluit be­hal­we dran­kies, en ver­blyf en e­tes in Li­bre­vil­le).

Reis­ver­se­ke­ring van so­wat R4 000 p.p. is ver­plig­tend. tou­ret­te­fis­hing.com; 033 342 2793

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.