Weg!

Vreemde planeet

-

Op die rand van Kubu-eiland verrys rotsformas­ies uit die verlate soutpan. Dis ’n unieke en ongenaakba­re landskap. As jy soggens wakker word en by jou tent uitloer, voel dit asof jy op ’n ander planeet geland het.

HOE? Nikon D3; 14-24 mm-lens; sluiterspo­ed 1/13de van ’n sekonde; lensopenin­g f18; ISO 100. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa