Weg!

Linguini met steurgarna­le en mossels Vir 4-6 Voorbereit­yd 15 minute Gaarmaakty­d 15 minute Hierdie gereg word van bevrore seekos gemaak, maar dis steeds propvol geur – net soos die ware Jakob. Seekos uit die vrieskas kan waterig raak, maar die geheim is o

-

5 minute. Voeg dan die botter en knoffel by en braai tot geurig. Roer die kersietama­ties deur en verwyder van die hitte.

3 Roer die suurlemoen­sap en -skil plus die rissievlok­kies deur die seekos. Sprinkel die kruie bo-oor.

4 Skep die gaar pasta in die pan en roer dit liggies deur die sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa