Pack-kus­sing

Weg! - - Toerusting Kamp -

Geen op­blaas­kus­sing wat ek al pro­beer het, was goed vir my nek nie. Hier­die is ’n goeie, be­kos­tig­ba­re al­ter­na­tief. Dis ba­sies net ’n kus­sing­sloop van mi­kro­ve­sel waar­in jy kle­re prop.

Ek het dit met ’n K-Waydons­baad­jie ge­toets en dit was net so ge­mak­lik soos my kus­sing by die huis. En dit het so te sê niks plek in my rug­sak op­ge­neem nie. Af­me­tings 50 cm (l) x 33 cm (w)

R155 by ta­ke­a­lot.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.