Weg!

KROONAREND

-

Hierdie groot, sterk arend jag graag muishonde, muskeljaat­katte, dassies, ystervarke, ape en selfs klein bokkies. As jy in Durban bly, hou ’n ekstra ogie op Wynand, die worshond: Kroonarend­e probeer soms honde en katte vang!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa