WegSleep Kampgids

Diens jou wa self Skroef hom op Hou alles in die haak Diens só jou remskoene Jy moet jou wa pamperlang Vervang self ’n venster Kom speel ’n slag stut! Seilsorg Só stop jy houtvrot

-

Hou jou hand op die woonwa se onderstel, koppelstuk en bakwerk............................................. As die neuswiel se armpie die gees gee, kan jy dit self herstel.............................................................. Weet hoe die wa se koppelstuk inmekaar pas................................................................................. Die dag as die remskoene onklaar raak, kan jy jouself help................................................. Jou woonwa kort meer as net koue water en liefde....................................................... ‘n Woonwavens­ter is nie goedkoop nie: Spaar en vervang hom self.................................. ’n Opwipdak se gasstutte hou nie vir ewig nie............................................................................ Kyk na jou tent, en hy “kyk” na jou............................................................................................................................ ..... Jy moet jou wa was en jy kamp in die reën. Water is die begin van houtvrot.........................

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa