WegSleep Kampgids

Die papierwerk

-

Soos met enigiets anders in die lewe het kampering ook ’n bietjie administra­tiewe werk wat jy onder die knie moet kry voordat die wiele begin rol. Dis gelukkig nie hoërgraadw­erk nie, maar as jy dit afskeep, kan jy dalk probleme kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa