WegSleep Kampgids

DIE BANDE SE VRAGINDEKS

-

’n Voertuig se bande kan ook oorlaai word. Op die sykant van die band is ’n aanduiding van die maksimum vragindeks wat die kapasiteit van die band beskryf. As die vier bande se maksimum-kapasiteit bymekaar getel word en die voertuig weeg swaarder as die totaal, is dit nie net ’n verkeersoo­rtreding nie, maar ook baie onveilig.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa