WegSleep Kampgids

TERUGSTOOT IN ’N REGUIT BAAN

-

Vir die werftoets moet jy met die wa terugstoot in ’n enkelbaan van 40 m en met jou voertuig se agterwiele binne ’n bepaalde 5 m-sone stop sonder om die sperstrepe te raak – alles in een beweging.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa