WegSleep Kampgids

DIE AFMETINGS

-

’n Sleepwa of woonwa mag nie breër as 2,5 m wees nie. Die totale lengte van die sleepkombi­nasie mag nie meer as 22 m wees nie. Vir die meeste woonwa slepers sal dit glad nie ’n probleem wees nie. As jy byvoorbeel­d ’n Jurgens Exclusive met ’n Nissan Navara sleep, is die kombinasie maar 12,5 m lank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa