WegSleep Kampgids

DIE GEEL GLIMSTROKE

-

Sedert 2006 is dit verpligten­d om geel glimstrepe op die sy- en agterkant van elke sleepwa en woonwa te plak sodat jou wa meer sigbaar kan wees vir ander motoriste.

Onthou, die agterste streep mag nie meer as 60 cm van die onderkant van die wa af wees nie, en die strepe moet oor minstens 80% van die agterkant en sykante strek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa