PRET-MET-PLAK

WegSleep Kampgids - - DIE PAPIERWERK -

’n Plak­ker met ’n geel d­rie­hoek op ’n blou ag­ter­grond regs voor op jou sleep­voer­tuig en regs ag­ter op jou wa is ver­plig­tend. Al­bei voer­tuie moet ook ’n o­vaal ZA-plak­ker ag­ter­op hê, nie na­der as 15 cm aan die nom­mer­plaat nie. (Dit wis­sel van land tot land, maar wees eer­der voor­be­reid.) In som­mi­ge lan­de moet jy ook twee rooi waar­sku­wings­drie­hoe­ke bin­ne-in jou kar hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.