WegSleep Kampgids

VOORUITGAN­G EN VEILIGHEID

-

Die veiligheid van jou voertuig loop hand aan hand met die tegnologie. Dit sluit in van die ontwerp tot faktore soos uitlaatgas­se, wat die omgewing ’n knou gee. Maar die onus rus steeds op die bestuurder om die regte besluite te neem op die regte tye...

Windskerm

’n Windskerm is só ontwerp dat dit in ’n ongeluk verbrokkel.

Frommelson­e

Dié dele van die kar absorbeer van die kragte in ’n ongeluk.

Sitplekgor­dels

’n Sitplekgor­del keer dat jy met die trefslag in die kar rondval (of, gevaarlike­r, dat jy uitval).

Lugsakke

Dit is lugkussing­s wat uit die panele opblaas om insittende­s te beskerm as die kar iets tref.

Dagryligte

Wanneer jou kar se ligte in die dag skyn, is jy meer sigbaar.

Sluitweerr­emme (ABS)

Remme werk beter wanneer die wiele aanhou draai terwyl jy rem.

Vastrapbeh­eer

Die kar se blikbrein sorg dat die wiele nie tol op die pad nie.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa