WegSleep Kampgids

BATTERY

-

Dit maak geen sin om die battery op die laaier te hou as die wa geparkeer of gestoor word nie.

As jy ’n tweede voertuig het wat by die huis staan terwyl jy kamp, is dit ’n goeie plan om sy battery vir jou wa te gebruik.

Voor jy gaan kamp, sit jy die voertuigba­ttery in jou wa – en terug by die huis gebruik jy hom weer in die voertuig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa