Gooi ’n sak hout in jou wa voor jy kom. Hier is nie al­dag hout te koop nie.

WegSleep Kampgids - - WES-KAAP -

Kamp­plek­ke 48 staan­plek­ke op grond en gras. Die mees­te het ska­du­wee. A­blu­sie­ge­rie­we Een groot a­blu­sie­blok en ’n klei­ner een wat net­jies en skoon ge­hou word. Geen toi­let­pa­pier nie. Prys R180-R340 af­han­gend van wan­neer jul­le kamp. Een­ma­li­ge be­wa­rings­ta­rief van R60 p.p.

Kon­tak Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring: 027 482 2610. Algeria-kan­toor: 027 482 2403

Hoe lyk die pad? Teer­pad tot 28 km ná Citrus­dal, en 18 km grond­pad. GPS S32.374328 E19.057147

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.