WegSleep Kampgids

Al het die kampplek nie ’n heining nie, voel ’n mens nie onveilig nie.

-

Kampplek 40 gelyk staanplekk­e op welige groen gras sonder koelte. Ablusieger­iewe Skoon en oud met nie veel pakplek nie.

Prys R190-R260 per staanplek met elektrisit­eit, afhangend van die seisoen. R220 sonder elektrisit­eit. Nie meer as 6 per staanplek nie. Kontak 028 435 6015

sherwinj@capeagulha­s. gov.za of floridaj@capeagulha­s.gov.za capeagulha­s. org/resorts

Hoe lyk die pad? Teerpad tot hier. GPS S34.826146 E20.012741

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa