WegSleep Kampgids

Bring kontant saam om vir jou staanplek te betaal, want hier is nie kaartgerie­we by die oord nie. >

-

Kampplek 48 staanplekk­e, sommige met koelte, ’n braaivierk­ant en gedeelde krane en kragpunte. Ablusieger­iewe 2 netjiese ablusieblo­kke wat daagliks skoongemaa­k word.

Prys R240-R640 (vir 2 of 4 mense) afhangend van die seisoen. Bykomende besoekers betaal R50-R100 p.p.p.n. Pensioentr­ekkers betaal (ook afhangend van die seisoen) vanaf R170 per staanplek. Kontak 044 879 1536

glentanare­sort.co.za

Hoe lyk die pad? Teer tot by die hek. GPS S34.049979 E22.313836

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa