WegSleep Kampgids

Kort en kragtig: Hierdie is waarlik ’n kampjuweel.

-

Kampplek 32 groot grasbedekt­e staanplekk­e. Ablusieger­iewe Netjiese badkamers, maar die wasbakke is effens laag.

Prys R220-R600 (afhangend van wanneer julle kamp). Hoogstens 4 mense per staanplek.

Kontak 082 859 8619 of 082 331 6670 info@ silverstre­ams.co.za silver streams.co.za

Hoe lyk die pad? Die pad hierheen is wat die meeste teen die oord tel. Die pad het heelwat gate in, en groot dele is klipperig. Vat dit maar stadig. GPS S29.848214 E29.218122

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa