WegSleep Kampgids

Bring jou bergfiets en trap van die uitgemerkt­e roetes.

-

Kampplek 16 ruim staanplekk­e in die bos (verdeel in drie kampe) waarvan

4 ’n private badkamer het. Ablusieger­iewe Nuut, netjies en stylvol.

Prys R120-R190 p.p.p.n. afhangend van die spesifieke staanplek (halfprys vir kinders).

Kontak 072 190 0224

info@bahaticara­vanpark. co.za bahaticara­vanpark. co.za

Hoe lyk die pad? Die laaste 4 km is effens klipperig, maar jy kan ’n gewone wa hierop sleep sonder probleme. Die laaste ent tot by die kamp is ’n sandpaadji­e. GPS S28.059817 E32.278422

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa