WegSleep Kampgids

Staanplek nr. 1-3 langs die meer is van die mooiste kampplekke in die land.

-

Kampplek 15 staanplekk­e waarvan die meeste op sand is, en ’n paar waarop jou woonwa nie gaan pas nie. Ablusieger­iewe Die 2 ablusieblo­kke is oud, netjies en silwerskoo­n, maar sonder ’n opwasplek.

Prys R115-R640 per staanplek vir 4 mense, afhangend van waar en wanneer jy kamp.

Kontak 035 592 0236 of 033 845 100 bookings@ kznwildlif­e.com kznwild life.com

Hoe lyk die pad? Van Jozini af tot by die T-aansluitin­g (38 km) is dit teer, maar die pad is nogal vol slaggate. Van hier af tot by KwaNgwanas­e (65 km) is dit mooi teerpad. Die laaste 6,7 km is sand – nie vir ’n gewone kar wat sleep nie. GPS S26.956401 E32.824725

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa