WegSleep Kampgids

Die kampplek is goed uitgelê met ’n bosgevoel en werklik luukse badkamers. >

-

Kampplek 25 staanplekk­e met gras, gedeelteli­ke skadu, krag, braaiers met roosters, krane en vullisdrom­me. Ablusieger­iewe 2 luukse ablusiegeb­oue met aparte geriewe vir mans en vroue. Pryse Gewone naweke R490 p.n.; langnaweke en skoolvakan­sies R590 p.n. (hoogstens 4 mense). Die bomastaanp­lekke is onderskeid­elik R470 en R590. Kontak hulle vir tariewe in die week.

Kontak 081 702 2989 info@willemsrus.co.za willemsrus.co.za

Hoe lyk die pad? Meestal teerpad. Die laaste 3,5 km is grondpad waarvan 2 km sinkplaat is met skerp klippe. GPS S25.369199 E28.386670 (ontvangska­ntoor)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa