WegSleep Kampgids

Die treinspoor loop omtrent 250 m van die kampplek af verby, en wanneer hy laatnag verbyramme­l, voel dit asof hy deur jou tent gaan bars.

-

Kampplek 14 staanplekk­e in ‘n oopte tussen koeltebome, en 18 staanplekk­e in die bos. Ablusieger­iewe Van die staanplekk­e het private geriewe. Hier is ook ’n onverbeter­like gemeenskap­like ablusieblo­k (met 2 gesinsbadk­amers).

Prys R350-R450 p.n. per staanplek afhangend van die seisoen (vir tot 4 mense). Kontak 087 802 8390

info@waterbergr­esort.co. za waterbergr­esort.co.za Hoe lyk die pad? Die laaste 0,5 km is ’n baie netjiese grondpad; so ook die paadjies in die oord. GPS S24.843160 E28.361404 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa