WegSleep Kampgids

Daar is nie ’n beperking op hoeveel mense op een staanplek kamp nie – dis dus net reg virn ’n groep vriende. >

-

Kampplek 4 plat staanplekk­e in die bos met krag, en 1 groepstaan­plek sonder krag. (Op die groepstaan­plek moet minstens 4 volwassene­s vir minstens 2 nagte oorstaan.) Ablusieger­iewe Kan nie beter nie – stylvol tog aards. Prys R270-R300 p.p.p.n. (R135-R150 vir kinders o.12), afhangende van watter kamp jy kies.

Kontak 083 653 1287 of 081 021 2522; matamba bushcamp@gmail.com

matambabus­hcamp.co.za Hoe lyk die pad? Die laaste 1,8 km is ’n grondpad (hier en daar sanderig en sinkplaat), maar dit pla nie as jy stadig sleep nie. GPS S24.099926 E27.979807

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa