WegSleep Kampgids

As buffels, olifante en ’n goeie boskamp op jou lysie is, kan jy maar bespreek.

-

Kampplek 30 gelyk staanplekk­e elk op ’n skoongemaa­kte deel in die bos met redelike koelte. Ablusieger­iewe Netjies, goggaloos met buitelugst­orte.

Kontak 012 428 9111

sanparks.org reserva tions@sanparks.org

Prys R265-R305 vir die eerste 2 mense (afhangende van die seisoen), plus R82 p.p. daarna (R41 vir kinders). As jy nie ’n Wild Card het nie, moet jy ook ’n bewaringst­arief van R76 p.p.p.d. betaal (R38 vir kinders). GPS S23.556463 E31.444141 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa