Puik di­ens van Baai se lisen­sie de­parte­ment

Zululand Observer - Monday - - ZO PUBLIC COMMENT -

MY bestu­ur­der­slis en sie het ver­val en ek moes dit hernu.

My man kry be­han­del­ing in Richards­baai en moet gereeld daarheen gaan.

Ek het gehoor dat die di­ens in Richards­baai puik is en het besluit om my lisen­sie daar te hernu.

Wat ek gehoor het was in­der­daad waar. Al­mal was beleefd, bek­waam en gretig om die pub­liek te be­dien.

Baie geluk en dankie aan die hele per­son­eel.

GE­SIE WEINGERL

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.