Zululand Observer - Weekender

Meditasie

-

‘Want die skepping wag met reikhalsen­de verlange op die openbaarma­king van die kinders van God. Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe, nie gewillig nie, maar ter wille van Hom wat dit onderwerp het in die hoop dat ook die skepping self vrygemaak sal word van die slawerny van die verganklik­heid tot die vryheid van die heerlikhei­d van die kinders van God. Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.’ Romeine 8:19-22

Newspapers in English

Newspapers from South Africa