Navigated
Kuier
Kuier

Kuier Dergi Çevrimiçi Abonelikler

veya

Select'A abone olun

Her ay seçtiğiniz 15 gazete veya dergi sayısı

Bu sayıyı al

Kuier, 24 Eylül 2026

Tanım

Kuier'ı PressReader ile çevrimiçi okuyun. Kuier, Afrikaanca tarihinde yayınlanan Güney Afrika kaynağından bir dergi'dır. Güncel sayıyı takip edin veya Kuier'ın eski sayılarına arşivden göz atın.

Bu sayıda

ArticleVAS AAN MA SE ROKSPANTE

Is jy, jou man én sy ma in jul huwe­lik? Ont­snap só uit daai lief­des­drie­hoek!

VAS AAN MA SE ROKSPANTE

ArticlePA GEKUL UIT R2 MILJOEN

Austra­liër ver­loor sy hart op‘Kaapse nurse’, toe’s sy al die tyd ’n deep­fake!

PA GEKUL UIT R2 MILJOEN

ArticleDie ding het geruk by KUIER LENTEDAG!

Kyk net hoe lekke’ het ons kuier-mense en suid­oos­ter se sterre dit uit­ge­kap by ons lente-patsy!

Die ding het geruk by KUIER LENTEDAG!

ArticleTRIESA EN DIE BEER

Skan­deer die QR-kode om Triesa en die Beer te lees en ont­dek talle ander gra­tis

TRIESA EN DIE BEER

ArticleHALLO, KUIER-LESERS!

Kuier Len­te­dag is altyd ’n hoog­te­punt op my en talle van ons lesers se kalen­der. Maar ek gaan eer­lik wees: Die dae voor van­jaar se groot lente-patsy het my byna op my knieë gehad. Dit het gevoel asof alles wat kón ver­keerd loop, wóú ver­keerd...

HALLO, KUIER-LESERS!

ArticleONS LESERS

Toe ’n motor­on­ge­luk hom 33 jaar gelede op ’n bloed­jong ouder­dom ’n kwa­dru­pleeg gelaat het, kon Patrick Botto mak­lik tou opge­gooi het. Maar hy’t voort­ge­veg en ’n lewe vir hom­self as ’n mond­skil­der uit­ge­kerf – een waarop hy van­dag baie...

ONS LESERS

ArticleOns blink Len­te­dag-patsy weer een vir die boeke!

Kuier Len­te­dag is altyd ’n event vir die boeke en dié jaar het weer eens al ons ver­wag­tinge oor­tref! Ons Kuier-mense het omtrént uit­ge­haal en gewys vir ons “Black & bling”-patsy om ons 17de ver­jaar­dag te vier. Op 5 Sep­tem­ber het sowat 300...

Ons blink Len­te­dag-patsy weer een vir die boeke!