Navigated
Weg! Karoo
Weg! Karoo

Weg! Karoo Dergi Çevrimiçi Abonelikler

veya

Select'A abone olun

Her ay seçtiğiniz 15 gazete veya dergi sayısı

Bu sayıyı al

Weg! Karoo, 01 Eyl 2025

Tanım

Weg! Karoo, Afrikaanca dilinde yayımlanan, Güney Afrika menşeli bir dergi. Weg! Karoo’a PressReader üzerinden çevrim içi erişin veya sayıları daha sonra okumak için indirin. Weg! Karoo’ın eski sayılarını arşivde inceleyin.

Bu sayıda

ArticleREDAKTEURSBRIEF

KYK HIER! Hier­die foto gaan jou lus­maak om die Kruis­ri­vier-grond­pad buite Calitz­dorp te ry... RUBRIEK Die jak­kals­jag­ter Wil­lem van der Berg ver­loor sy hart op die Ala­nis Moris­sette van die Karoo. KAART VAN DIE KAROO Hier­die...

REDAKTEURSBRIEF

ArticleBLY HIER-AFDELING

Ons joer­na­liste het die pad gevat om puik bly­plekke – meestal gas­te­plase – uit te snuf­fel. BRIEF UIT NXUBA Toast Coet­zer skryf oor ver­an­de­ringe op sy tuis­dorp, voor­heen bekend as Cra­dock. DIE KAROO OP SY BESTE Tik my om met ’n veer!...

BLY HIER-AFDELING

ArticleBeau­fort-Wes en Drie Sus­ters:

Staan daar reeds ’n bord kos vir jou en wag met jou aan­koms? Mag ’n kind maar wawiele maak op die gras­perk? Saman­tha Rein­ders vind uit.

Beau­fort-Wes en Drie Sus­ters:

ArticleKlein-Karoo:

Die vete­raan­reis­joer­na­liste Chris Marais en Julienne du Toit reis van stoep tot stoep van Mon­tagu tot op De Rust.

Klein-Karoo:

ArticleSkyn­ka­roo:

Vir Wil­lem van der Berg is die Suid-Vry­staat se Skyn­ka­roo na aan die hemel. Hy raak in ver­voe­ring oor dié ses bly­plekke.

Skyn­ka­roo:

ArticleAla­nis van die Karoo

Daar is ’n paar sto­ries in die Bybel wat my kin­der­ge­loof kwaai getoets het. As plaas­seun in die Suid­Vry­staat en later Kala­hari was dit die ver­haal oor Sim­son in Rig­ters 15 wat my die meeste gepla het: Toe gaan Sim­son weg en vang...

Ala­nis van die Karoo

ArticleAla­nis van die Karoo

Daar is ’n paar sto­ries in die Bybel wat my kin­der­ge­loof kwaai getoets het. As plaas­seun in die Suid­Vry­staat en later Kala­hari was dit die ver­haal oor Sim­son in Rig­ters 15 wat my die meeste gepla het: Toe gaan Sim­son weg en vang...

Ala­nis van die Karoo

ArticleHet jy dalk fos­siel-oë?

Dis altyd die moord­da­dige wat eer­ste ’n mens se oog vang. By die Karoo Ori­g­ins Fos­sil Cen­tre is dit die gor­go­nop­sian genaamd Rubid­gea, ’n roof­dier so groot soos ’n tier met intense oë en ’n bek vol vlym­skerp tande. Voor dié die­ra­sie vlug...

Het jy dalk fos­siel-oë?