Navigated
Suid-Kaap FORUM
Suid-Kaap FORUM

Suid-Kaap FORUM Gazete Çevrimiçi Abonelikler

veya

Select'A abone olun

Her ay seçtiğiniz 15 gazete veya dergi sayısı

Bu sayıyı al

Suid-Kaap FORUM, 21 Ağustos 2026

Tanım

Suid-Kaap FORUM gazete, PressReader ile çevrimiçi okumaya sunulmuştur. Mevcut sayıyı daha sonra okumak için indirin veya Suid-Kaap FORUM arşivindeki eski sayılara göz atın arşiv.

Kategori

Bu sayıda

ArticleWater­aan­leg in sper­vuur

WITSAND - Wat aan­vank­lik as ’n inno­ve­rende oplos­sing vir Wit­sand se water­uit­da­gings beskou is, het nou die mid­del­punt van ’n debat oor die bestuur, wer­king en vol­hou­baar­heid van die dorp se son­krag­ge­drewe ont­sou­tings­aan­leg geword.

Water­aan­leg in sper­vuur

ArticleJohn-wayne en Chan­till se liefde blom

John-wayne Jan­tjies, plaas­like muni­si­pale beampte, het Sater­dag 8 Augus­tus ná ’n paar jaar se hof­ma­kery met die liefde van sy lewe, Chan­till Cupido, in die huwe­lik getree. Die egpaar is deur apos­tel Alan Adams van Yahweh’s Holy Tem­ple...

John-wayne en Chan­till se liefde blom

ArticleSe droom word ’n boek

ALBERTINIA - ’n Jare lange droom het vir Tania de Jager (61) onlangs ’n beson­dere werk­lik­heid geword toe sy haar eer­ste resep­te­boek, Ouma Tania se Guns­te­ling Resepte, tydens ’n gesel­lige bekend­stel­ling by Tuin­plaas bekend­ge­stel het. De...

Se droom word ’n boek

ArticleWater­aan­leg in Wit­sand in die sper­vuur

ver­oor­saak het. Ver­der word beweer dat die water­in­laat­pyp deur sand en mod­der toe­ge­spoel is. Die VF Plus beweer voorts dat sowat R3,5 mil­joen oor die afge­lope twee jaar aan instand­hou­ding bestee is, ter­wyl die aan­leg steeds nie vol­gens...

Water­aan­leg in Wit­sand in die sper­vuur

Article2Kuns­kom­pe­ti­sie by Pano­rama

HESSEQUA - Die Inheems­tie­ner­kuns­kom­pe­ti­sie sal van­jaar op 28 Augus­tus by Pano­rama Pri­mêr se saal plaas­vind. Deel­ne­mers en onder­steu­ners word hier­mee in ken­nis gestel dat die venue ver­an­der het en dat die kom­pe­ti­sie slegs op 28...

2Kuns­kom­pe­ti­sie by Pano­rama

ArticleInwo­ners teen Jurisch Park-ont­wik­ke­ling

RIVERSDAL - Onge­veer 50 besorgde Rivers­dal­lers het Sater­dag by Jurisch Park byeen­ge­kom om hul teen­kan­ting teen die voor­ge­stelde ont­wik­ke­ling van die park te toon en inwo­ners aan te moe­dig om skrif­te­lik beswaar teen die planne aan te...

Inwo­ners teen Jurisch Park-ont­wik­ke­ling