Navigated
Tuis
Tuis

Tuis 杂志 在线订阅

或者

订阅 Select

每月可选择 15 期报纸或杂志

单期刊物

Tuis, 01 八月 2026

描述

Tuis,以 南非荷兰文 发布,是来自 南非 的 杂志。可在 PressReader 上在线阅读 Tuis,或下载期刊以便稍后阅读。欢迎在 档案 中浏览 Tuis 的往期内容。

本期内容

ArticleOop leef­ruim­tes, met sorg ver­lig

Oop­plan-leef­ruim­tes gaan oor die skep van vloei, warmte en kon­nek­sie binne ’n huis - en belig­ting speel ’n nood­saak­like rol om daar­die atmos­feer te skep. In ’n onlangse opknap­ping in Lon­den deur Kim Wil­li­ams Inte­rior Design Stu­dio is...

Oop leef­ruim­tes, met sorg ver­lig

ArticleK. Light skep lig, defi­ni­eer ruim­tes.

Oop­plan-leef­ruim­tes het die hart van die moderne huis geword, waar kook, eet en ont­span in een soom­lose ruimte byme­kaar­kom. Belig­ting wat met sorg gekies is help om elke area te defi­ni­eer ter­wyl dit ’n voor­koms van een­vor­mig­heid behou....

K. Light skep lig, defi­ni­eer ruim­tes.

ArticleOpknap

Nuwe eie­naar maak meeste van spa­sie in See­punt-woon­stel

Opknap

ArticleBad­ka­mers

Kleure, kopies en ken­ners­raad vir jou droom-oase

Bad­ka­mers

ArticleStoep­sto­ries

Engela le Roux van Bloem­fon­tein skryf Met die onlangse reën en koue weer beland ek salig voor die kag­gel met ’n sta­pel ou Tuis | Home-tyd­skrifte. Die voor­blad van die Okto­ber 2014-uit­gawe is prent­jie­mooi en ek glo daar is lek­ker gekuier en...

Stoep­sto­ries

ArticleOP FACEBOOK

Wat was “skoon­maak­dag” toe jy klein was? Die reuk van poli­toer op die blok­kies­vloer, of dalk vars was­goed? Cobra-poli­toer. Nou is ek mal oor “pine gel” som­mer vir alles! My huis ruik vir my dan so lek­ker skoon. – Marí Horne Cobra-poli­toer....

OP FACEBOOK

ArticleDie mooi in my tuin

Sonette Friend van Lusaka, Zam­bië, skryf ’n Groot dan­kie aan Tuis vir die prag­tige 2026-dag­boek. Ek het almal van die win­kel­rak af opge­raap en uit­ge­deel aan my fami­lie en vriende, van wie baie Engels­spre­kend is! Ek bly op ’n klein­hoewe so...

Die mooi in my tuin

ArticleWil jy nou meer?

Ano­niem van Gqe­berha skryf Hier bevind ek my nou net buite Oos-Lon­den (KuGom­po­stad), 47 jaar oud, drie jaar geskei, met twee prag­tige seuns. Ek is opge­neem vir ver­sla­wing, nooit het ek kon dink so iets sou met my gebeur nie. Ek het gesuk­kel...

Wil jy nou meer?

ArticleKORTLIKS

Julle lasa­gne-sop (Mei 2026-uit­gawe) is héér­lik! Ek het met al my eksem­plare van 2004 af getrek en skeur steeds resepte en tuin­planne uit voor­dat die res op die tyd­skrif­ta­fel van ons kerk beland. – Jare­tha van der Merwe, Klein­mond

KORTLIKS