Navigated
Landbou Weekblad Innovasie
Landbou Weekblad Innovasie

Landbou Weekblad Innovasie 雜誌 線上訂閱

或者

訂閱 Select

每月可選擇 15 期報紙或雜誌

單期刊物

Landbou Weekblad Innovasie, 01 九月 2025

描述

使用 PressReader 在線閱讀 Landbou Weekblad Innovasie。Landbou Weekblad Innovasie,於 南非荷蘭文 出版,是來自 南非 的 雜誌。隨時了解最新一期,或在檔案庫中瀏覽 Landbou Weekblad Innovasie 的過往期刊。

本期內容

ArticleNie tyd vir hare kloof nie . . .

Henk Prins van Ceres is ’n boer wat eer­der graag self iets maak as om dit te koop. Hy boer saam met sy pa, Fran­cois, en broer, Jean-Jac­ques, op die plaas De Hoop met Forelle-pere vir die uit­voer­mark en melk­beeste (250 Jer­seys), en ver­bou ook...

Nie tyd vir hare kloof nie . . .

ArticleBespaar inset­koste met wis­sel­be­wer­king, bio­sti­mu­lante

Dit is moont­lik om die hoe­veel­heid sin­te­tiese land­bou­che­miese mid­dels wat in koring- en kano­la­ver­bou­ing toe­ge­dien word, te ver­min­der son­der om die opbrengs en gehalte van die oeste te bena­deel. Onlangse navor­sing op die...

Bespaar inset­koste met wis­sel­be­wer­king, bio­sti­mu­lante

ArticleSlim­sein vir beter plat­te­land

Star­link se satel­lie­tin­ter­net kan ’n keer­punt wees vir Sui­d­A­fri­kaanse boere wat hul slim­toe­rus­ting opti­maal wil gebruik — mits dit bekos­tig­baar is en oplei­ding reg aan­ge­pak word. Die gebrek aan betrou­bare inter­net in lan­de­like...

Slim­sein vir beter plat­te­land

ArticleGeen keer aan hoe Nile.ag die land­bou trans­for­meer

Nile.ag het ’n paar jaar gelede sy eer­ste treë gegee om die land­bou­waar­de­ket­ting te ont­wrig deur ’n e-han­dels­plat­form vir vars pro­dukte van sta­pel te stuur. Danksy groot beleg­gings het dié Suid-Afri­kaanse maat­skappy die plat­form...

Geen keer aan hoe Nile.ag die land­bou trans­for­meer