Navigated
Landbou Weekblad Tegnologie
Landbou Weekblad Tegnologie

Landbou Weekblad Tegnologie 雜誌 線上訂閱

或者

訂閱 Select

每月可選擇 15 期報紙或雜誌

單期刊物

Landbou Weekblad Tegnologie, 01 十月 2023

描述

Landbou Weekblad Tegnologie,以 南非荷蘭文 發行,是來自 南非 的 雜誌。可透過 PressReader 線上閱讀 Landbou Weekblad Tegnologie,或下載期數稍後閱讀。請至 封存檔案 瀏覽 Landbou Weekblad Tegnologie 的過往期數。

本期內容

ArticleVer­dien só punte vir jou nuwe ver­brui­ker

Die afge­lope drie jaar moes die bemar­king s ghoe­roes wat land­bou­pro­dukte boaan ver­brui­kers se inko­pie­lyste hou, kop­krap om by ver­an­de­rende tye en teg­no­lo­gie aan te pas. Hul stra­te­gieë moes ver­an­der en hulle moes nuwe plat­forms kry...

Ver­dien só punte vir jou nuwe ver­brui­ker

ArticleOmset ver­hoog vier­vou­dig in 5 jaar

Elke bestuur­stap op hier­die jong boer se plaas het ’n elek­tro­niese oor­sprong — van akku­rate graan­be­mar­king tot hoe­veel jaar­liks ver­koop moet word om die e-boek­stel­sel én Jan Taks tevrede te hou. Só kon die boer­dery sy omset die afge­lope...

Omset ver­hoog vier­vou­dig in 5 jaar

ArticleVer­hoog jou opbrengs met tot 35%

Op een van die nat­ste plase op Kwa­Zulu-Natalse suur­veld kon drei­ne­ring die gemid­delde opbrengs van soja­bone met tot 35% ver­be­ter en dié van mie­lies met 25%. Die indruk­wek­kend­ste ver­be­te­ring is op ALS Boer­dery se plaas Buf­falo by...

Ver­hoog jou opbrengs met tot 35%

ArticleMaka­da­mias bly veer­krag­tig deur inno­va­sie

Nood leer nie net bid nie, maar lei ook tot ver­nu­wende denke en teg­no­lo­gie. Hoe­wel daar ’n paar slag­gate begin ont­staan in die aan­vank­like gladde maka­da­mi­a­be­dryfs­roete, ver­ras die veer­krag­tig­heid waar­mee die bedryf keer op keer...

Maka­da­mias bly veer­krag­tig deur inno­va­sie