Navigated
Sarie Bruid
Sarie Bruid

Sarie Bruid 雜誌 線上訂閱

或者

訂閱 Select

每月可選擇 15 期報紙或雜誌

單期刊物

Sarie Bruid, 01 四月 2024

描述

Sarie Bruid 雜誌 可以在 PressReader 上線上閱讀。下載當期以便稍後閱讀,或在 檔案 中瀏覽 Sarie Bruid 的過往期數。

類別

本期內容

ArticleMICHÉLLE VAN BREDA, SARIE-REDAKTEUR

’n Troue bly beto­we­rend. Al die mooi, al die opwin­ding, die belof­tes. Gelief­des en vriende wat vro­lik ’n gla­sie of twee klink op ’n paar­tjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos...

MICHÉLLE VAN BREDA, SARIE-REDAKTEUR

ArticleVan die redak­sie

Die SARIE Wêreld is gróót. As jy ver­kies om die tyd­skrif en SARIE-arti­kels aan­lyn te lees, het jy die opsie om ’n Net­werk24-inte­ke­naar te word. Teen R119 per maand. Dit sluit in toe­gang tot die inhoud van jou guns­te­ling- Afri­kaanse...

Van die redak­sie

ArticleBok-held Wil­lie le Roux en sy Holly trou: ‘Kan ’n man só geluk­kig wees!’

Dit­wás’n moment! Op ’n somers­dag onlangs op ’n wyn­plaas buite Fransch­hoek is Suid-Afrika se staat­ma­ker-heel­ag­ter Wil­lie le Roux met sy spran­ke­lende Holly Nichol getroud. Vriende en gelief­des het van oor die wêreld heen saam­ge­kom om onder...

Bok-held Wil­lie le Roux en sy Holly trou: ‘Kan ’n man só geluk­kig wees!’

ArticleSur­vi­vor-wen­ner en Bruids­paar van die Jaar Nicole en Ryno Eksteen

As ons mooi Bruids­paar van die Jaar bekend lyk, is dit omdat Nicole (née Wil­mans) in 2021 Sur­vi­vor South Africa Immu­nity Island gewen het en Ryno op sy dag vir die Chee­tahs uit­ge­draf het. Hulle woon nou op die Kaai­mans­ei­lande, waar Ryno in...

Sur­vi­vor-wen­ner en Bruids­paar van die Jaar Nicole en Ryno Eksteen

ArticlePret-blog­ger Lisa met die rooi hare en Rudolph van Nie­kerk

OH KOEK! (LINKS) Dié kleur­ryke en pret­tige brui­lof het alles ver­klap van die bruids­paar se per­soon­lik­hede en lewens­lus. Dit was vro­lik en vreug­de­vol in hel­der kleure. Ondanks ’n hit­te­golf het die bont blomme prag­tig ver­toon. Vir die...

Pret-blog­ger Lisa met die rooi hare en Rudolph van Nie­kerk