The Lowvelder

Calendar Markets & festivals

-

the month. Enquiries: Denise Muller on 082 623 2905.

• Die VLU Flamboyant-tak vergader elke derde Dinsdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk-Suid se lapa. Navrae: Linda van Zyl by 082 926 7657.

• Die VLU Barberton-tak vergader elke derde Donderdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk se enjinkamer. Navrae: Riekie Coetzer by 081 476 9237.

• Die VLU Finesse-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 13:30 by Friedenhei­m Landgoed.

Navrae: Magdaleen Swanepoel by

083 556 4698.

• Die VLU Querida-tak vergader elke derde Woensdag van die maand. Navrae: Yzette by 083 265 0541.

• Die VLU Fleur de Lis-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 18:00 by die Gereformee­rde Kerk. Navrae: Jeanette by 082 929 5365.

• Die VLU Nelspruit Vlamlelies vergader elke derde Dinsdag om 09:30. Navrae: Lauraine by 082 550 8178 of Maaida by 083 449 3289.

• 29 September: Familiepre­t by die ATKVLaevel­dtak se kuieraand by Mafunyane Waterpark. Die hele gesin, niggies, nefies, oumas en oupas word uitgenooi om vir slegs R50 die waterpark in al sy glorie te kom geniet. Die park maak gewoonlik om 17:00 toe, maar is spesiaal vir die ATKV weer oop van 18:00 tot 22:00. ATKV-lede en voorskools­e kinders kan gratis ingaan. Mufanyane het braaigerie­we ook, so bring jou

• 28 September: 2023 is Hoërskool Nelspruit se Fiësta-jaar, en hoe dan nou anders as om dit met ’n lekker opskop te vier? Ricus

Nel en Snotkop kom op NHS se A-rugbyveld kuier. Vir slegs R100 per persoon kan jy na dié twee kunstenaar­s kom kyk. Kaartjies is op Quicket beskikbaar. Die hekke open om 17:00. Kampstoele en komberse kan saamgebrin­g word. Geen koelbokse word toegelaat nie. Daar sal ’n verskeiden­heid verversing­s te koop wees.

• September 30: It’s time again for the Unwined, Lowveld Food and Wine Show! Make sure you book your spot for the event and end ‘Siptember’ off on a classy note.

The Unwined, Lowveld Food and Wine Show takes place at the Mbombela Golf Club from 12:00 to 18:00. Tickets cost R250 per person and are available at un-wined.co.za. Enquiries: Toiné Schoeman on 082 789 4401 or info@varietals.co.za.

• October 1: Come and enjoy the Market @ Casterbrid­ge with the most delicious food and delightful artisan stalls. This market is also pet-friendly and has great music. Join us from 09:00 to 13:00 in at the Casterbrid­ge Lifestyle Centre in White River. Enquiries: Peta on 082 331 0712. tjoppie en jou doppie en kuier lekker saam. Navrae: Anita Hitge by 082 333 8364, of

072 587 1531.

• September 30: SPCA White River hosts the White River Country Fete at Da Loose Mongoose. It’s a family fun day with a cake sale, bouncy castles for the kids, books, a clothing sale and a white elephant table. Voodoo Kudu and DJ Tshana will also be performing live on the day. Gates open at 10:00. R10 per vehicle to enter. Enquiries: Estelle de Villiers on 083 664 7505. • September 30: Get ready to hit up six local pubs in this year’s Lowvelder Pub Crawl! The event starts at 12:00 and finishes at around 18:00, with the prize-giving ceremony taking place at Mustangs - The Dancing Place. Make sure to find your pub crawl map in this week’s Lowvelder to enter. See more on page 26.

To include your event in the calendar, email jana@lowvelder.co.za

 ?? ?? Riette Mostert.
Riette Mostert.
 ?? ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa