The Lowvelder

Local clubs

-

• Lowveld Figure Drawing hosts a paid figure drawing session once a month at The Bardolino Artists Retreat. Artists of all skill levels are welcome to join. Enquiries: Casandra on 082 715 1148.

• Die Laudate-gemeenskap­skoor oefen Dinsdae van 18:00 tot 20:00 by Laerskool Bergland se musieksent­rum en tree deur die jaar by verskillen­de geleenthed­e en kerke op. Nuwe lede is baie welkom. Navrae: Koos Kriel by

084 500 1082 of Susan Cruse by

068 547 7754.

• Calling out to bookworms, local writers and creatives. Come and mingle and find expression with the Gazebo Funk Book Club. They meet up every Friday at the Mbombela Library between 11:00 and 15:00. Enquiries: Jim on 062 187 6018.

• Die Lente Blommeklub kom elke tweede Dinsdag van die maand om 09:30 bymekaar. Die vergaderin­gs roteer tussen lede se huise. Navrae: Doritha Bester by 082 873 5872.

• The Bonsai Club meets at The Fever Tree at Halls every second Saturday of the month. Enquiries: Denise Muller on 082 623 2905.

• Die VLU Flamboyant-tak vergader elke derde Dinsdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk-Suid se lapa. Navrae: Linda van Zyl by 082 926 7657.

• Die VLU Barberton-tak vergader elke derde Donderdag van die maand om 09:00 by die NG Kerk se enjinkamer. Navrae: Riekie Coetzer by 081 476 9237.

• Die VLU Finesse-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 13:30 by Friedenhei­m Landgoed. Navrae: Magdaleen Swanepoel by 083 556 4698.

• Die VLU Querida-tak vergader elke derde Woensdag van die maand. Navrae: Yzette by 083 265 0541.

• Die VLU Fleur de Lis-tak vergader elke derde Woensdag van die maand om 18:00 by die Gereformee­rde Kerk. Navrae: Jeanette by 082 929 5365.

• Die VLU Nelspruit Vlamlelies vergader elke derde Dinsdag om 09:30. Navrae: Lauraine by 082 550 8178 of Maaida by 083 449 3289.

To include your event in the calendar, email jana@lowvelder.co.za

 ?? ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa