Baba & Kleuter

PETIDIEN TEEN PYN

- BABA & KLEUTER

Ek beplan ’n normale geboorte. Ek is nog nie seker oor die pynmedikas­ie wat ek wil kies nie. Wat kan petidien vir my doen? Is daar nadele?

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD:

Petidien is ’n pynverligt­ingsinspui­ting wat ons gewoonlik gebruik om pyn ná operasies te verlig. Dit kan wel tydens ’n bevalling ook ingespan word. Dit word gewoonlik gebruik saam met ’n antihistam­ien, wat die petidien beter laat werk en ook help voorkom dat die petidien ’n mens naar maak.

Kraam word in ’n latente en ’n aktiewe fase verdeel. Die aktiewe Ek is fase begin as jy verder as 3 cm by die baarmoeder­mond ontsluit het en so jammer om te hoor van jou verlies. Dit gereelde kontraksie­s kry. In hierdie fase van kraam behoort jy te vorder is nie lekker om steeds so swanger te voel nie, teen 1 cm ontsluitin­g per uur. want dit herinner jou mos aan wat jy verloor het.

Die latente fase is die oploop tot die aktiewe fase. Dan hoef jy nie teen Dis die verhoogde hormoonvla­kke wat vir jou 1cm per uur te vorder nie – dit kan trouens ’n hele paar uur duur voor jy simptome verantwoor­delik is. Dit daal gelukkig 3 cm ontsluit het. daagliks en binne ’n week of wat sal jy nie meer

Dis die ideale tyd om die petidien te gebruik. Dit help om die pyn swanger voel nie. Jy sal ook binnekort ophou meer hanteerbaa­r te maak. Jy kan wel tussen kontraksie­s insluimer. bloei, as jy nie alreeds opgehou het nie.

Petidien neem nie die pyn heeltemal weg nie. Jy kan dit ook in die akJy kan binne vier weke ná ’n miskraam weer ’n tiewe fase van kraam gebruik, maar nie te naby aan die verlossing nie. Ons eiersel vrystel en dit sal dan weer moontlik wees probeer om die gebruik daarvan te vermy ná ’n ontsluitin­g van 7 cm. om swanger te raak.

Die petidien kan baba slaperig in die baarmoeder maak, wat sy My raad is egter dat jy wag tot jy twee normale hartritme-patroon beïnvloed. As dit te naby aan die verlossing toegemaand­stondes gehad het voor jy weer probeer. Dit dien word, kan dit baba ook lui maak om met geboorte asem te haal. help jou om te bepaal wanneer jou vrugbare tyd is. As dit gebeur, word ’n teenmiddel toegedien om die uitwerking op sy Dis ook makliker om te weet wanneer jy “laat” is en asemhaling te keer. dan ’n swangerska­pstoets te laat doen. Petidien is ’n doeltreffe­nde vorm van pynverligt­ing en na my mening Moet egter nie moedeloos word nie; drie uit

Carriwell SA ( Pty) Ltd • P. O. Box 272, Umhlanga Rocks, 4320 ’n goeie idee in die latente fase Tel: van ( 031) kraam.564 8805, Fax: ( 031) 564 9647 • www. carriwell. co. za, info@ 10 carriwell. vroue co. het za ’n miskraam en die oorgrote meer

Sterkte met die bevalling. derheid gaan voort en bou gesinne!

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD:

Die ongeloofli­k buigsame GelWire™ is die gesonde alternatie­f tot gewone ondersteun­ingsdraad en gee jou al die ondersteun­ing wat jy wil hê sonder dat jy enige sagtheid of gemak hoef prys te gee.

Die unieke sagte en buigsame GelWire™ ondersteun die natuurlike veranderin­ge in die grootte en vorm van jou borste sonder die gevaar en ongemak van onbuigsame ondersteun­ingsdraad. Die GelWire™ bra word van naatlose, sysagte mikrovesel­materiaal gemaak wat kan asemhaal. Dit beteken absolute gemak wanneer dit met die GelWire™ gekombinee­r word wat sag en soepel om die sensitiewe borste bly.

Knippies kan met een hand losgemaak word vir maklike toegang tot jou borste. Daar is ook ’n kompliment­êre braverleng­er vir bykomende buigsaamhe­id en gemak. Carriwell SA (Edms.) Bpk. • Posbus 272, Umhlanga Rocks, 4320 Tel: (031) 564 8805, Faks: (031) 564 9647 • www.carriwell.co.za; info@carriwell.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa