Baba & Kleuter

TEKEN IN & WEN

Elf gelukkige wenners ontvang die volledige Boudjies en Voutjiesve­lsorgreeks ter waarde van R985!

-

Boudjies en Voutjies se natuurlike baba- en kindervels­orgprodukt­e word sedert 2012 ontwikkel en die resultate is verstommen­d. Boudjies en Voutjies bied effektiewe verligting en genesing van velkwale wat algemeen onder babas en kleuters voorkom.

Hulle fokus op natuurlike bestanddel­e wat die vel voed. Boudjies en Voutjies se produkte bevat onder meer: olyf-, kaster-, soetamande­len druiwepito­lie, asook kakao- en galambotte­r. Geen sintetiese geurmiddel­s word by hulle produkte gevoeg nie.

Die belangriks­te bestanddee­l wat ingespan word, is laventelet­eriese olie. Hierdie wonderolie is bekend vir sy antibakter­iese, kalmerende en helende eienskappe.

Die strelende boudjiesal­f is lieflik dik en bevat onder andere witsinkoks­iedpoeier en kan oral op baba se lyf aangewend word. Dit sal ook vir ten minste twee doekruilin­gs op jou kleinding se boudjies bly en bied die nodige beskerming teen, en die herstel van luieruitsl­ag.

Bind met jou baba met Boudjies en Voutjies se masseeroli­e wat bestaan uit suiwer druiwepito­lie en laventelet­eriese olie. Die gesonde vitamiene, minerale en proteïene in die masseeroli­e herstel sensitiewe en droë velle, asook velle wat neig tot ekseem en hitte-uitslag.

Elf gelukkige wenners ontvang die volledige Boudjies en Voutjies-velsorgree­ks ter waarde van R985. Die reeks bestaan uit lyfseep, badolie, lyfroom, boudjiesal­f, masseeroli­e, lugverfris­ser, kamersproe­i vir ’n toe neus, salf vir ’n toe borsie, lyfbotter vir mamma en wolbabapan­toffels.

Vir bestelling­s, stuur ’n e-pos na rozannedie­derichs@ icloud.com en besoek hulle Facebook-blad: Boudjiesen­voutjies.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa