Baba & Kleuter

SPAT & SWEM

- BABA & KLEUTER

Hydro Baby is nou ’n nuwigheid! Dis ’n plek waar jou water, en soos hulle dit gewoond raak kan die baba van jonger as ’n jaar vir kort sessies gaan swem sessies langer word. Die babas word die hele tyd (of eerder dryf) en dan ’n massering geniet. Die eerste gemonitor en die ouers bly ook daar en hou hulle paar takke het onlangs oopgemaak en ons het een dop. Waterdigte doeke word verskaf en die water van ons lesers, Liani Maré van Greenside, ma van ’n is steriel en die perfekte temperatuu­r. Finn en Luca 8 maande oue tweeling, gevra om dit te gaan toets ... het dit vreeslik geniet en vas geslaap vir die res van

“Ons was by die tak in die Greenvalle­y-windie middag. Hulle kry na die tyd ’n massering met kelsentrum. Die vertrekke is warm en gemaklik en natuurlike olies deur gekwalifis­eerde personeel. die personeel verduideli­k presies hoe alles Carriwell werk, SA ( Pty) HulleLtd • P. wysO. Box jou 272, ook Umhlangadi­e tegnieke,”Rocks, 4320sê Liani. want die eerste sessie kan nogal Tel: oorweldige­nd( 031) 564 8805, Fax: ( 031) 564 Vir 9647 meer• www. inligting, carriwell. skakelco. za, 087 info@ 150 carriwell.3304 of co. besoekza wees. Aanvanklik is die babas net 5 minute in die www.hydro-baby.com Die ongeloofli­k buigsame GelWire™ is die gesonde alternatie­f tot gewone ondersteun­ingsdraad en gee jou al die ondersteun­ing wat jy wil hê sonder dat jy enige sagtheid of gemak hoef prys te gee.

Die unieke sagte en buigsame GelWire™ ondersteun die natuurlike veranderin­ge in die grootte en vorm van jou borste sonder die gevaar en ongemak van onbuigsame ondersteun­ingsdraad. Die GelWire™ bra word van naatlose, sysagte mikrovesel­materiaal gemaak wat kan asemhaal. Dit beteken absolute gemak wanneer dit met die GelWire™ gekombinee­r word wat sag en soepel om die sensitiewe borste bly.

Knippies kan met een hand losgemaak word vir maklike toegang tot jou borste. Daar is ook ’n kompliment­êre braverleng­er vir bykomende buigsaamhe­id en gemak. Carriwell SA (Edms.) Bpk. • Posbus 272, Umhlanga Rocks, 4320 Tel: (031) 564 8805, Faks: (031) 564 9647 • www.carriwell.co.za; info@carriwell.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa