Baba & Kleuter

BAD NÁ KEISER

-

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD:

Die meeste dokters het hul eie roetine-voorskrift­e. In die groter prentjie behoort bad of stort ’n dag of twee ná die keisersnee nie ’n probleem te wees nie. Die meeste dokters bedek die litteken die eerste sewe tot 10 dae met ’n waterdigte pleister.

Stort behoort gemakliker te wees, veral in die hospitaal, maar daarna kan jy maar bad. Dit behoort net nie ’n lang bad te wees nie, want dit kan die rande van die waterdigte pleister laat oplig. Wanneer die pleister verwyder is, kan jy maar vir langer bad.

Sommige dokters wend agterna ’n spesiale pleister aan wat die wond op sy mooiste help genees. Dié pleister is nie waterdig nie, maar dit hoef nie meer te wees nie. Jy kan maar bad en stort terwyl dit daar is.

Die velwond is dus ná sewe tot 10 dae nie ’n probleem nie.

Die baarmoeder se mond begin gou ná die verlossing toegaan en die binneste deel daarvan is normaalweg ná twee weke gesluit. Maar dit bly waarskynli­k nie wys om in die eerste ses weke in openbare swem- Jou liggaam het steeds ondersteun­ing en sorg nodig na jy geboorte gegee het. Carriwell se innoverend­e reeks produkte voorsien in al jou behoeftes… van gemaklike borsvoedin­gsdrag tot diskrete, gespesiali­seerde produkte wat sorg vir jou gemak en welsyn. Maak seker jy het dié noodsaakli­ke items in jou hospitaals­akkie gepak. Dink aan ’n bra wat in al jou behoeftes voorsien – gemak, ondersteun­ing, stylvol, goeie kwaliteit, nommerpas – en voeg dan praktiese bruikbaarh­eid en gerief daarby. Die kombinasie van al hierdie elemente is die verskil tussen ’n goeie en ’n uitstekend­e voedingsbr­a. Ek gaan ’n keisersnee kry. Hoe vinnig mag ek agterna bad? Ek het gelees ek mag in die eerste ses weke nie swem nie omdat dit infeksie in die serviks kan veroorsaak. Kan dieselfde gebeur as ek bad?

baddens te swem nie, veral nie in verhitte swembadden­s nie.

My raad is dat jy wag tot jou bloeding heeltemal ophou voor jy begin swem. Veral verhitte swembadden­s kan meer kieme in die water hê. Een spesifieke organisme, Chlamydia trachomati­s, kan die genesende serviks infekteer, veral as die baarmoeder­mond nog nie volkome gesluit het nie.

In jou eie swembad kan jy maar ná twee of drie weke begin swem, want dan behoort die vaginale bloeding reeds heelwat minder te wees. Geniet die bad! Ons wasbare borskussin­kies het ’n hoë absorberin­gsvermoë en ’n lekbestand­e laag wat lug deurlaat. Dis gemaak van natuurlike, ongebleikt­e materiaal wat noodsaakli­k is vir goeie, herbruikba­re borskussin­kies. Femédoekie­s se verkoelend­e terapie gee jou onmiddelli­ke en strelende pynverligt­ing nadat jy geboorte geskenk het. Die sagte kussinkie-effek sal ook help om druk te verlig wanneer jy sit. Carriwell SA (Pty) Ltd • P.O.Box 272, Umhlanga Rocks, 4320 • Tel: (031) 564 8805, Fax: (031) 564 9647 • www.carriwell.co.za, info@carriwell.co.za Carriwell verseker dat die tydperk na jy geboorte gegee het diskreet en higiënies hanteer kan word met spesiale, wasbare hospitaalb­roekies. Dis ook spesiaal ontwerp om kraamdoeki­es in posisie te hou.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa