Baba & Kleuter

Teken in & spaar

Twee gelukkige lesers wen elk ’n wiegstoel en ottoman van Comfy Mummy ter waarde van R7 770!

-

Comfy Mummy is geesdrifti­g daaroor om te sorg dat ma’s wat borsvoed gemaklik is. Hierdie pragtige wiegstoele is spesiaal ontwerp om uitstekend­e gehalte en gemak vir borsvoeden­de ma’s te bied. Elke wiegstoel word op bestelling vervaardig met goed-opgestopte armleuning­s en ’n rugkussing vir die beste moontlike ondersteun­ing, terwyl die sagte wiegbewegi­ng jou baba sagkens rustig hou. Comfy Mummy se materiaalr­eeks koördineer met jou babakamer en huistema. Elke wiegstoel is tydloos en klassiek. Indien dit nie meer in die babakamer nodig is nie, sal dit enige kamer elegant laat vertoon.

Besoek comfymummy.co.za vir meer inligting.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa