Baba & Kleuter

Tascha Strauss-Morris Ons s’n lyk so:

-

Antoinette Koekemoer My driejarige kry alle etes en peuselhapp­ies by die skool. My sesjarige kry ’n toebroodji­e, jogurt, stukkies komkommer of wortel of druiwe, twee koekies (soet of sout) en soms ’n pakkie skyfies.

Ian en Ierma Cloete Ons poppie is 26 maande. Hulle kry pap by die skool. Ek pak broodjies of noedels, hoender- of vishappies of ’n worsie in. Ek pak ook ’n jogurt, ’n bakkie opgesnyde vrugte en ’n bakkie met skyfies, koekies of biltong in.

Mariska Smit Een van die volgende: Broodjie, Provita, ryskoekie, plaatkoeki­es (alles met grondboont­jiebotter op) of ’n piesang- of wortelmuff­in. Daarmee saam pak ek gewoonlik ’n piesang, appel of druiwe en neute in. Hulle mag net water drink en mag geen skyfies of lekkergoed skool toe neem nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa