Baba & Kleuter

HELP BOEKE SKEP

-

Die organisasi­e Book Dash beywer hom daarvoor om boeke aan kinders in Suid-Afrika te gee wat dit nie kan bekostig nie. Book Dash gebruik skrywers, ontwerpers en illustreer­ders om nuwe storieboek­e te skep. Hulle reël dat almal op een plek bymekaarko­m en dan vrywillig aan die boeke werk. Gaan na bookdash.org vir nog inligting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa