OEFEN & HELP

Baba & Kleuter - - NUUS -

’n S­pin­fiets-ma­ra­thon word op 9 Sep­tem­ber by Centurion Mall ten ba­te van die koe­rant Beeld se kin­der­fonds ge­hou. Die geld word ge­skenk aan kin­ders in nood en beur­se word ook daar­uit toe­ge­ken. Kry jou in­skry­wings­vorm by www.beeld­kin­der­fonds.co.za, of s­tuur ’n e-pos na in­fo@ beeld­kin­der­fonds.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.