Baba & Kleuter

LEER SPEEL-SPEEL

-

Die nuwe Alles-In-EenVoorsko­olse Aktiwiteit­sboek (R95) en Handleidin­g vir Voorskools­e Aktiwiteit­e (R375) help om jou kind ’n voorsprong te gee deur kreatiwite­it en fyn spierontwi­kkeling aan te moedig. Hierdie boeke is daarop gerig om jou kind te laat speel terwyl hy of sy leer. Die boeke word deur NB Uitgewers uitgegee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa