Baba & Kleuter

TEKEN MY GESIG

-

Omlyn jou baba se gesig, oë, ooghare, neus, wange en mond met die sagkense druk van jou vingerpunt terwyl jy die name van elke deel van haar gesiggie hardop sê. Dít is veral kalmerend as jy dit stadig en sag doen.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa