Baba & Kleuter

TOT BY DIE MAAN EN TERUG

-

Pasgeboren­es kry soms maagkrampe en beweging help om die winderighe­id te verlig en ook om die spysverter­ingstelsel te stimuleer. Dit gee jou ook ’n wonderlike geleenthei­d om jou baba te vertel hoe lief jy haar het. Jy sal albei jou hande nodig hê. Trek met jou linkerhand ’n sirkel oor jou baba se maag wat regsom loop. Met jou regterhand maak jy ’n afwaartse halfmaan beweging van links na regs. Die regterhand is bo en die linkerhand onder.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa